Ons gaan Krugerwildtuin toe
R120.00
Hierdie is die storie van ‘n gesin wat in die Krugerwildtuin gaan vakansie hou. Tradisies en bekende wildtuin-bakens word uitstekend in die kleurvolle illustrasies vasgevang.
Die storie bevat natuurbewaring boodskappe wat ‘n liefde vir die natuur by jong lesers kan kweek. Ouers en kinders sal die boekie saam geniet en hul wildtuinherinneringe tuis kan herleef.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.